Browsing Journals by Title
Now showing items 859-878 of 4606
-
Die beperkings van regstellende gelykheid
(2004)This is a compact review and analysis of the state of equality law in South Africa . Specific reference is made to what has been called "remedial" or "restitutionary" equality. From the analysis it appears that current ... -
Die beplanning en opstel van 'n module in geskiedenis.
(The South African Society of History Teaching, 1995) -
Die bestudering van geskiedenis deur middel van die bronnemetode, met spesiale verwysing na geskiedenisonderrig op skool.
(The South African Society of History Teaching, 1987) -
Die betekenis van 'n streeksargief vir die Vaaldriehoek.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)• Opsomming: Die Vaaldriehoek met Sasolburg, Vanderbijlpark en Vereeniging as hoofsentra is reeds bestempel as die Ruhrgebied van die Suid-Afrikaanse industriële streke. As gevolg van die streek se relatiewe afgesonderdheid ... -
Die betekenis van die bepalings van die 1996 Grondwet: Die aanhef en hoofstuk 1
(1998)The Preamble and Chapter 1 This contribution is intended to be the first installment of a systematic interpretation of the Constitution of the Republic of South Africa 1996. Due to the foundational and repetitive reference ... -
Die Bloemfonteinse oproer van 1925.
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)• Opsomming: Hierdie oproer was een van talle swart opstande in die twintigerjare teen sosiaal-ekonomiese probleme in stedelike sentra regdeur Suid-Afrika. Die direkte oorsake van die oproer was die munisipale ... -
Die Boer-Hananwa-oorlog ("Malaboch-oorlog") van 1894: 'n oorsig oor navorsingsuitsette.
(Department of History, University of North-West, 1998)In December 1997 a year-long exhibition on the Hananwa, the People of the Blue Mountains, was launched by the National Cultural Historical Museum at their African Window in Pretoria. The prominent exhibition only reconfirms ... -
Die bou van die Suidwestelyn, 1895 - 1897, en die Nzasm-stasiegeboue op Krugersdorp en Klerksdorp.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)• Opsomming: Die Nederlandsch Zuid-Afrikaansche Spoorweg-Maatschappij (NZASM) is in 1887 gestig met die uitsluitlike doel om die Zuid-Afrikaansche Republiek per spoor met Delagoabaai te verbind. Weens verskeie probleme ... -
Die dialektiek in die waardes van die 1996 Grondwet
(1998)In his paper The Dialectics in the Values of the 1996 Constitution Jan Swanepoel discusses various value statements in the 1996 Constitution of the Republic of South Africa and focuses the attention on indications of a ... -
Die eerste bewoners van kerkplein, Pretoria.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)• Opsomming: Pretoria is aangelê om te voorsien in die Oorvaalse gemeenskap se behoefte aan 'n plek waar Volksraadsvergaderings en kerklike byeenkomste gehou kon word. Op 27 Julie 1857 is 'n vergadering gehou waarop ... -
Die effek van 'n voorlopige sekwestrasiebevel – word my reg om 'n lid van die parlement te wees ingeperk?
(2015)The question asked in this article is inspired by the recent case of Mr Julius Malema. Why the matter is so important and has enjoyed so much attention, is the fact that it was widely suggested that a final order of ... -
Die eksemplariese metode en leerstofreduksie in die sillabus van Geskiedenis as skoolvak - 'n literatuurstudie.
(Historical Society of South Africa / Historiese Genootskap van Suid-Afrika, 1983) -
Die enigma van Hendrik Verwoerd: 'n akademikus in die politiek.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2008)• Summary: Hendrik Verwoerd, one of the main architects of “Bantu education “and the idea of independent Bantu homelands, is one of the most controversial politicians in South Africa. Hailed and almost venerated by his ... -
Die evaluering van 'n departement in skool/kollege-opset.
(Historical Society of South Africa / Historiese Genootskap van Suid-Afrika, 1985) -
Die Evangelische Gezangen (1806) in Afrikaanse liedboeke
(Die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging, 2013)Observing development and metamorphosis of a church song through the ages and the adaptation and inclusion thereof in several hymnals is a fascinating endeavor. It does not only reveal the durability of a song but also ... -
Die gebroeders Deas: kar- en wamakers van Oudtshoorn 1875 - 1900.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)• Opsomming: Die broers William en James Robert Deas het as jong seuns in 1853 saam met hulle ouers van Skotland na Suid-Afrika geemigreer. Hulle vader het hom in 1856 op Oudtshoorn gevestig waar die seuns Skoolgegaan, ... -
Die gebruik van bronne in die onderrig van Geskiedenis in die sekondêre skool.
(Historical Society of South Africa / Historiese Genootskap van Suid-Afrika, 1985) -
DIE GEBRUIK VAN DIE DELPHI-TEGNIEK IN DIE BEPALING VAN ONS MEES GELIEFDE KERKLIED
(Die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging, 2020)This article provides an exposition of the process, results and experience of the researcher using the Delphi technique in order to determine the most beloved church song/hymn in Afrikaans-speaking congregations. Attention ... -
Die geding met die geheue: kontemporêre fiksie se bydrae tot teoretiese besinnings oor die historiografie.
(Department of History, University of North-West, 1997) -
Die geldgeskiedenis van die Vrystaat, 1854-1902, met spesiale verwysing na die numismatiese versameling van die Nasionale Museum in Bloemfontein
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2017)This article deals with the money history of the republic of the Orange Free State (1854-1902), and uses specific examples from the numismatic collection of the National Museum, Bloemfontein.The Free State never had its ...